Die Blou Rok

Die Blou Rok: Môre is Keitu se Verjaarsdag!

Vir haar 4-jarige verjaarsdag ontvang Keitu ‘n rok, maar nie sommer enige rok nie, ‘n blou een met ‘n patroon wat gekies is om haar familie te verteenwoordig! In Suid-Afrika maak familielede klere van een identiese materiaal, so dit wys dat hulle aan dieselfde familie behoort.
Die Blou Rok vier van die tradisionele Suid-Afrikaanse materiaal, genaamd seshweshwe, wat deur swart gesinne gebruik word om rokke vir spesiale vieringe te maak.

Available Formats: EBOOK

Available Languages:
ENGLISH
ARABIC
CHINESE
FRENCH
RUSSIAN
SPANISH
XITSONGA

UKRAINIAN (Coming soon)
SETSWANA (Coming soon)
GERMAN

Date of publication: 2023

$12.99

SKU: 978-1-63607-367-5 Categories: , , , ,

Description

Die Blou Rok: Môre is Keitu se Verjaarsdag!
DEUR TEBOHO MOJA
ILLUSTRASIES DEUR GIOVANNA DE LIMA
VERTAAL DEUR DEIDRÉ JANTJIES

Teboho Moja is ‘n inheemse Suid-Afrikaner wat nou in New York Stad woon, maar ‘n sterk band met Suid-Afrika behou. Sy is ‘n moedertaalspreker van die Setswana-taal. Sy is ‘n professor in hoër onderwys aan die Universiteit van New York.

Date of publication: February 2023

Additional information

Weight 0.2 lbs
Dimensions 8.5 × 8.5 × 0.2 in

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Die Blou Rok”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.